Arm blankes in Pretoria

Arm blankes in Pretoria

Afgevaardigdes na die Hervormde Kerk se algemene diakensvergadering het gister van aangesig tot aangesig met gestremdheid en uiterste armoede gekom.

8
Like
Save

Comments

jan wandelaar says:

erg om? te zien,zo,n mooi land zo naar de klote arm suid afrika grtz holland

Jeanique Pretorius says:

En Hier sit ek en stress oor klein goedjies. . Nee Nee, die dag wat ek kan, sal ek help waar ookal ek kan! Dis hart skuurend om mense soo te sien! Vanaand word my klere kas? uit gepak en skoon gemaak van alles wat rond lê en nooit gedra word nie (Daar is baie). Kan daar nie dalk vir die emnse op n manier werk aangebied word nie? Is daar nie geleenthede daar buite nie???

TheRealFlashV says:

Mense vergeet hoeveel hulle? het om voor dankbaar te wees

Write a comment

*

css.php